Erna van der Merwe, ’n talentvolle illustreerder wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge.