Kontak die outeur danellekritz@gmail.com / Landswyd in boekwinkels beskikbaar.
’n Beroemde musiekgroep land op die lughawe en moet vervoer word na die konsertsaal.
Offisier Mier se voertuig het egter nie plek vir die Skarrelwarrels én hulle bagasie en musiekinstrumente nie. Hulle moet ’n briljante plan beraam om in die voertuig te pas sodat hulle betyds kan wees vir hulle vertoning.
Kliek hier om te sien hoe die Skarrelwarrels van potlood tot kleur lewe kry.